Dreinering verbeter opbrengs met tot 35%

Die dreinering van nat lande het ALS Boerdery by Newcastle se opbrengste soveel verbeter dat die ekstra inkomste daaruit die uitgawes aan dreinering binne drie jaar gedelg het. Nou verloop die mielie- en sojaboonproduksie klopdisselboom.

SAAIBOERDERY


Op een van die natste plase op KwaZulu-Natalse suurveld kon dreinering die gemiddelde opbrengs van sojabone met tot 35% verbeter en dié van mielies met 25%. Die indrukwekkendste verbetering is op ALS Boerdery se plaas Buffalo by Newcastle...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans