Min hou kers vas by biogas

In Denemarke, waar tot 30% van die land se gas uit biogas bestaan, het navorsers en biogasmaatskappye met boere hande gevat om hierdie hernubare energiebron tot sy volle reg te laat kom.

ALTERNATIEWE ENERGIE


Die antwoord vir energieverskaffers en die landbou wat gereeld onder kritiek deurloop vir die hoeveelhede kweekhuisgasse wat uit hul aktiwiteite geproduseer word, is waarskynlik ’n sirkulêre, volhoubare ekonomie waaraan dié twee bedrywe op groot skaal...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans