Groen waterstof kan SA boere baat, maar . . .

Groen waterstof het groot potensiaal as hernubare kragbron, en is ook noodsaaklik vir die produksie van groen misstowwe om landbou se koolstofspoor te verklein. Dit sal egter ’n nuwe wetsraamwerk asook reusebeleggings in infrastruktuur benodig.

MICHELLE VAN DER SPUY
ALTERNATIEWE ENERGIE


Suid-Afrika se ambisie om ’n wêreldleier in die groenwaterstofbedryf te word, is in November 2022 deur pres. Cyril Ramaphosa uitgebasuin toe hy die potensiaal en voordele van dié hernubare kragbron tydens sy openingsrede van die land se eerste...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans