Kies reg en woeker met sonkrag

Danksy die groter beskikbaarheid van hernubare elektrisiteitsoplossings staan boere nie terug om hul boerderye te verskans teen stygende energiekoste of die ontwrigting van beurtkrag nie. Boere wat nog dié stap wil doen, moet verskeie faktore oorweeg.

FREDALETTE UYS
ALTERNATIEWE ENERGIE


Volgens kenners wat data van Eskom ontleed het, het gewone Suid-Afri kaners teen Junie vanjaar reeds sonpanele geinstalleer wat altesaam 4 412 MW kan opwerk. Dit is 349% meer as die 983 MW sowat ’n jaar gelede, en gelykstaande aan sowat vier fases...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans