Dink só oor eie kragvoorsiening

Fase 4-beurtkrag is die drempel waar boere en besighede bereid raak om in alternatiewe kragoplossings te belê. ’n Reeks kundiges waarsku egter teen die besluit om ’n enkele opwekkingstelsel in te span, en ook om heeltemal van Eskom ontslae te raak.

ALTERNATIEWE ENERGIE


Die oplossing vir energieprobleme, of dit nou op ’n wêreldskaal of plaasvlak is, blyk ’n mengsel van energiebronne en opwekkingstelsels te wees waarvan die samestelling van situasie tot situasie verskil. Des Muller, ’n energiespesialis en besturende...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans