30%

SYFERS


Produktiwiteit by die vrugteplaas Oudewagensdrift het met tot 30% toegeneem met die gebruik van presisietegnologie. Nie net word oes, pak en kosteberaming bevoordeel nie, maar werkers word dienooreenkomstig vergoed indien hulle teikens oorskry.

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans