Arbeid met presisie

Arbeid kan ’n derde of meer van ’n boer se produksiekoste behels. Dié jong entrepreneurs het besef arbeid is die een hulpbron wat doeltreffender aangewend kan word met die hulp van presisietegnologie.

BESTUUR


Adagin Technologies van Stellenbosch se tegnologieoplossing kan boere help om sowat 30% meer uit hul arbeid te haal. “Ons produktiwiteit het met tot 30% verbeter in die paar jaar dat ons die stelsel gebruik,” vertel Wilhelm Naudé, wat onder meer met...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans