Boere span dié stelsels in

Twee saaiboere en ’n suikerrietboer vertel wat vir hulle stelselbestuur versnel, wins vergroot en optimale opbrengste verseker. ‘BETER PRODUKSIE, WINS — EN MINDER TYDROWEND’

BESTUUR


“Ek gebruik ’n hele stel tegnologiese bestuurstelsels. Ek kan beslis nie my onderneming bedryf sonder my gespesialiseerde CanePro Farmer- (CanePro) suikerriet-rekenaarsagteware nie. “CanePro bestuur dinge soos my plaas se loonstaat, die databasis van...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans