Groot data dalk die toekoms vir landboufinansiering

Boere genereer baie data, en dit kan die landskap van finansiering vir dié bedryf verander deur onder meer akkurater waardasies.

AKTUEEL


Data wat deur plase gegenereer word, gaan in die toekoms baie waarde hê vir boere wat om finansiering aansoek doen. Alec Azar, hoofbestuurder van landbou-ekonomie by die Land Bank, het vroeër vanjaar op die Africa Agri Tech(AAT) konferensie in Pretoria...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans