SOSIALE MEDIA Só bereik jy die nuwe verbruiker

Die persoonlike en interaktiewe manier waarop beïnvloeders op sosiale media en hul volgelinge met mekaar op dié platforms kommunikeer, het ’n nuwe deur vir die bemarking van vars produkte oopgemaak.

JASPER RAATS
AKTUEEL


Die afgelope drie jaar moes die bemarking s ghoeroes wat landbouprodukte boaan verbruikers se inkopielyste hou, kopkrap om by veranderende tye en tegnologie aan te pas. Hul strategieë moes verander en hulle moes nuwe platforms kry waarop hulle met...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans