Klem skuif na herlewing, biotegnologie

Meer met minder, moet boere heeltyd hoor. Tegnologie om dit te bereik, word reeds wyd gebruik, maar die neiging is nou om ’n kortkop voor die klimaat te bly. Samewerking buite tradisionele silo’s steek ook kop uit.

GERRIT BEZUIDENHOUT
AKTUEEL


Stygende insetkoste dwing boere om slimmer en doeltreffender te werk te gaan. Gelukkig word nuwe tegnologie deurentyd ontwikkel om hulle hiermee te help, en min lande kan by Suid-Afrikaanse boere kers vashou wat betref die toepassing en gebruik van...

Read latest Landbou Weekblad Tegnologie online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans