Geliefde vierpotige VRIENDE

Sy was nog altyd gek oor diere, en veral honde en perde het ’n spesiale plek in haar hart gehad

SAAMGESTEL DEUR NICI DE WET
DIE KONINGIN EN HAAR DIERE


AS DAAR een ding is waarvoor koningin Elizabeth ’n sagte plekkie gehad het, is dit vierpotiges. Sy was lief vir volbloedperde en kon ure aaneen oor perdeteelt en -wedrenne praat. En dan was daar die corgi’s. Dié buksie-brakkies met hul donkerbruin oë...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans