70 glorieryke JARE

Prag en praal gemeng met pret en feestelikheid het die koningin se geskiedkundige platinum-jubileum baie spesiaal gemaak

SAAMGESTEL DEUR NICOLA WHITFIELD
DEUR DIE DEKADES


DIT sou altyd ’n baie spesiale geleentheid wees. Koningin Elizabeth was ’n ongeëwenaarde 70 jaar lank op die troon – iets wat nog nooit voorheen in die Britse geskiedenis gebeur het nie en ’n mylpaal wat die wêreld nie sommer gou weer sal beleef nie....

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans