Die goeie tye – & die SLEGTES

In haar ongekende lang bewind het die koningin verpletterende laagtepunte en fantastiese hoogtepuntebeleef–nienetpersoonliknie,maar ook op staats- en internasionale vlak

SAAMGESTEL DEUR DENNIS CAVERNELIS
DEUR DIE DEKADES


ELKE lewe het sy hoogteen laagtepunte – maar vir koningin Elizabeth was die verskil dat ’n fel openbare kollig op sowel die goeie as die slegte tye geskyn het. Soms is sy vir haar optrede geloof, soms is sy gekritiseer. Kom ons bekyk ’n paar van die...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans