’n Lewe vol REISE

Haar Majesteit het die planeet omtrent platgereis. Sy was in elke uithoek van die aarde, waar van staatshoofde tot opgewonde skares haar met ope arms ontvang het

SAAMGESTEL DEUR DENNIS CAVERNELIS
KONINKLIKE TOERE


IN HAAR grootwordjare het die koningin nie juis veel gereis nie. Sy was al amper 21 jaar oud voor sy haar voet op enige plek verder uit Brittanje as die eiland Wight aan die suidkus van Engeland gesit het. Toe breek 1947 aan en kom sy Suid-Afrika toe!...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans