Tot koningin GEKROON

Elizabeth was net 27 jaar oud toe sy gekroon is in ’n seremonie wat die wêreld vasgenael gehou het

SAAMGESTEL DEUR SANDY COOK
DIE KRONING


OP 2 JUNIE 1953 het Brittanje kort voor 11 vm. tot stilstand gekom. Familie, bure en vreemdelinge het in sitkamers, stadsale, kerke en hospitale bymekaargekom; almal op soek na ’n sitplek in die voorste ry by die okkasie van die eeu. Televisie het...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans