Voor die TROON

Sorgelose dae op Malta het Elizabeth se lang lewe van diens voorafgegaan. Dit was ’n tyd wat sy altyd sou koester

SAAMGESTEL DEUR JANE VORSTER
DIE LIEFDESVERHAAL


Philip en Elizabeth in Augustus 1951 met prins Charles en prinses Anne. Die paartjie se sorgelose dae op Malta was besig om einde se kant toe te staan namate die koning ál sieker geword het.

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans