Skitterende SIERADE

Ons het die koningin meestal met pêrels gesien, maar haar volledige juweliersversameling was baie imposant en geskiedkundig

SAAMGESTEL DEUR KIM ABRAHAMS
DIE KONINKLIKE JUWELIERSWARE


AS JY die hoof is van ’n monargie ryk aan geskiedenis, tradisie en geld, het jy so te sê ’n skatkis van juweliersware tot jou beskikking. Haar Majesteit koningin Elizabeth II se verstommende versameling, waaruit sy op verskeie fases van haar lang,...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans