Vrou van STYL

Die koningin is wyd as ’n stylikoon beskou – een wat oor talle dekades van modegiere geheers het

SAAMGESTEL DEUR NICI DE WET
MAJESTEIT-MODES


AS KIND was Elizabeth gek oor opdollie, en hoe ouer sy geword het, hoe meer gesofistikeerd en tydloos het haar styl geword. In haar jonger dae was sy met ’n perdebylyfie geseën en kon sy amper enige styl dra, of dit nou ’n balgewaad, potloodromp of...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans