Lag vir die KAMERA!

Ons bekyk van die sjarmante portrette wat deur die jare van Haar Majesteit en haar familie geneem is

SAAMGESTEL DEUR SANDRA VISSER
DIE KONINKLIKE WONINGS


DANKIE, DIPLOMATE Die koningin het baie jare lank ’n witdas-banket by Buckingham-paleis gehou vir die honderde lede van die Britse diplomatieke diens. Op dié 2016-foto is (van links) Camilla, nou koningin-gemalin; Charles, nou koning; koningin...

Read latest Huisgenoot - Koningin Elizabeth Gedenkuitgawe online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans