NÓG WILDE DOENDINGE

DIE KRUGER


Bergfietsry Jy kan van die Olifants-ruskamp af saam met ’n gids fietsry, meestal op ou tweespoorpaadjies en uitgetrapte seekoeipaadjies. Soms stop jy langs die Olifantsrivier om seekoeie, krokodille en voëls dop te hou. Dit kos R870 p.p. (eie fiets) of...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans