Nie vir gewoontediere nie

Met netjiese ruskampe, teerpaaie en plek-plek selfoonontvangs kan jy verkeerdelik dink die Kruger is ’n mak plek... Kom beleef die wildtuin op sy wildste op dié vyf avonture, waar jy werklik afwyk van die gebaande weë.

DEUR ESMA MARNEWICK EN ANNEMARIE VAN DER WALT
WESKUS


1 Stap tussen die diere Te voet. Net soos die renosters, sebras en sekretarisvoëls. En die goggas en geitjies. Die beste manier om die Kruger te leer ken is om deur die veld te stap – dae lank aaneen. Só voel jy die droë grasse teen jou bene piets en...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans