’n Kus vir elke seisoen

Te danke aan die verskillende habitatte bied die Weskus- nasionale park elke seisoen iets unieks... Hier is jou gids om heeljaar lank te kuier.

DEUR CALLUM EVANS
KGALAGADI


Op die strandmeer lyk dit asof die pienk flaminke op die turkoois water geborduur is. Nader aan my wei ’n trop elande rustig en een lig nou en dan kop om na my te staar. Die uitsig van die bopunt van Seeberg af stel eenvoudig nooit teleur nie en op dié...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans