Die hoofrolspelers in die duinteater

SAAMGESTEL DEUR TOAST COETZER
KOGELBERG


Die Kgalagadi-oorgrenspark se rooiduine is gewoonlik kaal, maar ná ’n goeie reënseisoen kan hulle oortrek wees met gras. Oor hierdie duine verskyn die park se wild asof uit die niet. Een oomblik ry jy nog in die skynbaar verlate droë rivierloop van die...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans