’n Vloed kom op twee maniere

Wanneer swaar somerreën in die binneland val en die damme stroomop van die Oranjerivier uit hulle sluise bars, maak die Augrabies-waterval- nasionale park hom reg vir ’n toestroming van water – én mense.

DEUR MARTINETTE LOUW
TOAST AAN DIE WOORD


Die Oranjerivier bokspring in reuse-golwe in die ravyn af en tuimel 56 m na benede. Die bruin water bots en bruis teen die granietklip en ’n wolk sproeireën hang in die lug. Jy is gou sopnat, maar dis lekker: Die rivier ruik na modder en son op klip en...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans