Dinokeng

Om jouself vir ’n oomblik te kan verdiep in selfs die kleinste natuurtoneel is soms al wat jy nodig het, skryf Toast Coetzer uit die Dinokeng-wildreservaat.

MPUMALANGA RESERVATE


Ek het vandag uit die Oos-Vrystaat hierheen gery. Die teerpad daar van Rosendal na Senekal is so vol gate soos kaas in ’n komiekboek en ek moes hard konsentreer om nie een van die Mahindra se bande te hard te raps wanneer ek per ongeluk deur ’n diep...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans