Wil jy meer oor die Makhonjwaberg leer?

MPUMALANGA RESERVATE


Doen die Barberton-Makhonjwageoroete ( geotrail.co.za). Hierdie selfryroete vier die eiesoortige geologie van die gebied en is 38 km lank. Dit begin by die afdraai na Barberton (waar die R38 en die R40 kruis) en eindig by die Bulembu-grenspos tussen...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans