BLYDERIVIERSPOORTNATUURRESERVAAT

Die Laeveld is vol wonderlike grootwildbestemmings, maar moenie van die Blyderivierspoort vergeet nie, sê die reisjoernalis Mia Louw.

Volg Mia Louw op Instagram: @mia_louw_creative

LIMPOPO RESERVATE


Hoe werk dinge by Blyderivierspoort-natuurreservaat? Dié langwerpige reservaat is 22 659 ha groot, maar daar word beplan om nog sowat 16 000 ha bosbougebiede aan die oostekant van die reservaat in te lyf. Toeriste verken dit tipies deur die...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans