MOLOPO-NATUUR-RESERVAAT

Die reisjoernalis Willem van der Berg vertel wat jy in hierdie lappie Kalahari kan sien.

Volg Willem van der Berg op Instagram: @veldstories

NOORDWES RESERVATE


Eerste indrukke? Ek is in 2017 die eerste keer soontoe en het gereken ek gaan vinnig inloer en dan verder ry. Maar as jy die enigste besoeker in ’n wildryke 24 000 ha Kalahariveld is, besef jy dat daardie soort saligheid skaars is. Die stil kampplek...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans