RIETVLEINATUURRESERVAAT

Die veldgids Petrus van Eck vertel waarom die Rietvlei-natuurreservaat na aan sy hart lĂȘ.

Volg Petrus van Eck op Instagram: @petrusvaneck_wildlife

GAUTENG RESERVATE


Wanneer was jou eerste kennismaking met Rietvlei? Hoewel ek hier naby in Kemptonpark gebore is, het ek eers in 2020 as 29-jarige Rietvlei die eerste keer besoek! As stadsjapie het ek tot in daardie stadium nie veel van die natuur geweet nie, maar die...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans