UKHAHLAMBADRAKENSBERGPARK

Saam met Lesotho se Sehlabathebe- nasionale park vorm die uKhahlamba-Drakensbergpark die Maloti-Drakensbergpark, ’n wêrelderfenisgebied. Die reisjoernalis en TV-regisseur Konrad Raubenheimer kom al sedert sy kinderdae hier.

Volg Konrad Raubenheimer op Instagram @itsawemybru

KWAZULU-NATAL RESERVATE


Wat maak dit vir jou spesiaal? Ek het in Johannesburg grootgeword; die Noordelike Drakensberg is net ’n halfdag se ry daarvandaan. Dis waar ons familievakansies gehou het, of oor langnaweke gaan uitspan het. Daar is dele van die Drakensberg waar ek...

Read latest Weg! Wilde Plekke online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans