SJOKOLADE-BRAAIPAAI

6 GENOEG VIR 6MENSE Bereiding 10 minute Braaityd 20-30 minute

Nagereg


2 rolle (400 g) skilferkorsdeeg 150 g mini-malvalekkers 135 g Aero-sjokolade, in blokkies gebreek 100 g haselneute, grof gekap 1 eier, geklits 250 ml (1 k) vars of bevrore frambose en 250 ml (1 k) geklitste room vir voorsit Spuit ’n skoon rooster...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans