BASIESE BROODDEEG VIR ROOSTERKOEK, PIZZA EN POTBROOD

Brood


500 g witbroodmeel 2 ml (½ t) sout 10 g kitsgis 325 ml louwarm water 1 Meng die meel, sout en gis in ’n mengbak. Maak ’n holte in die middel van die deeg en giet die water in. Voeg nog water soos nodig by as die deeg te droog is. 2 Meng goed deur,...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans