PIKANTE BOTTER VIR VOORSIT

Groente


Meng 250 g botter, 15 ml (1 e) sojasous, ’n hand vol gekapte pietersielie, 5 ml (1 t) gemaalde peper, gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen, 1-4 naeltjies en fyn knoffel. Vorm ’n wors en verkoel dit in kleefplastiek. Sny in skywe.

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans