HOE TOETS JY DIE HITTE VAN DIE KOLE?

Inhoud


Die resepte in hierdie boek verwys dikwels na kos wat op warm of matige kole gebraai moet word. Maar hoe toets jy die hittegraad van die kole? ’n Maklike manier is om jou handpalm 10-15 cm bo die vuur te hou (waar die rooster sal wees) en te kyk...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans