GEBAKTE UIE

Groente


1 rooi-ui in die skil gegeurde botter van jou keuse (resepte op bl. 14) Vryf die ui met die botter in, vou in foelie toe en bak 20-30 minute naby matige kole tot sag.

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans