6 MANIERE MET FOELIE

MIELIES MET GEGEURDE BOTTER PATAT MET GEGEURDE BOTTER

Groente


1 mielie met (of sonder) blare gegeurde botter van jou keuse (resepte op bl. 23) Trek die blare weg, vryf die mieliepitte met die gegeurde botter in, vou die blare terug, bind met tou vas en bak sowat 30 minute naby die kole tot gaar. Vou ’n mielie...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans