KUBAANSE VARKTJOPS

Lekker baie knoffel sorg dat die tjops vol geur is.

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding 15 minute Marineertyd oornag Braaityd 12-15 minute

Varkvleis


MARINADE 15 ml (1 e) gerasperde lemoenskil 12 knoffelhuisies, fyn gedruk 125 ml (½ k) vars of 20 ml (4 t) droë origanum 10 ml (2 t) fyn komyn 160 ml (²⁄₃ k) olyfolie 250 ml (1 k) lemoensap 125 ml (½ k) lemmetjiesap VLEIS 4-6 varktjops, uit die...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans