JIS, MAAR JY WEET NET HOE!

Hoe lank moet ’n hoenderboudjie of tjoppie op die kole lê? Wanneer moet jydiesteaksout? Hoeweetjyjou kos is perfek gaar? Ons bekyk al die braaitegnieke wat die verskil tussen ’n sappige happie en ’n taai stuk rubber kan beteken

Inhoud


KIES JOU VLEIS Kies tjops van 2-2,5 cm dik, anders droog dit uit. Die beste snitte is rib en lende. STAP VIR STAP Dié stappe is vir tjops van 2,5 cm dik. 1 Sny kepe in die vetrand van tjops om te keer dat dit opkrul. As jy wil, kan jy die vet...

Read latest Huisgenoot Beste Resepte: Braai online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans