Die kampplek is goed uitgelê met ’n bosgevoel en werklik luukse badkamers. >

GAUTENG


Kampplek 25 staanplekke met gras, gedeeltelike skadu, krag, braaiers met roosters, krane en vullisdromme. Ablusiegeriewe 2 luukse ablusiegeboue met aparte geriewe vir mans en vroue. Pryse Gewone naweke R490 p.n.; langnaweke en skoolvakansies R590 p.n....

Read latest WegSleep Kampgids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans