As die bos en braaivuur jou ding is, staan nader. Die graderingsowerheid gee die oord vyf sterre en jy kry jou waarde vir geld. >

LIMPOPO


Kampplek ’n Ouer, oop deel met 16 staanplekke en ’n bos-kamp met 11 staanplekke. Altesame 4 staanplekke is ook eenkant afgesonder vir kleinerige groepe. Hier is hope koelte en elke staanplek is geplavei (behalwe vir 2 in die ouer deel met gras)....

Read latest WegSleep Kampgids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans