As jy graag hier wil kamp, maar die skares wil misloop, kom maak ’n draai buite vakansie­­tye of langnaweke. >

LIMPOPO


Kampplek 60 luukse en 225 gewone staanplekke waarvan die meeste gras en koelte het. Ablusiegeriewe Byderwets en naby. Prys Vanaf R120-R250 p.n. per staanplek afhangend van die staanplek en seisoen, plus R100-R200 p.p. Tot 8 mense word per staanplek...

Read latest WegSleep Kampgids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans