Dit is een van die min oorde wat sy eie vulstasie het (langs die hoofhek).

LIMPOPO


Kampplek 67 plat staanplekke op plaveisel met heelwat bladwisselende koeltebome. Ablusiegeriewe Nuutgebou: 2 blokke met baddens en storte, nog 1 net met storte, en dan 2 gesinsbadkamers. Prys R130-R200 p.n. per staanplek afhangend van wanneer, plus...

Read latest WegSleep Kampgids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans