’ n Appel ’n dag

’n Geskiedkundige familieplaas in die Overberg is die tuiste van ’n opwindende nuwe rooi appelkultivar wat wêreldwyd opslae maak.

BOEREKOS | APPELS& PERE


Hoewel hy in stedelike Durbanville grootgeword het, het Neville van Buuren altyd ’ n liefde vir die natuur, die buitelewe en veral die landbou gehad. “Ek was van jongs af gefassineer deur die idee om te boer. Almal het altyd gesê jy moet ’n plaas erf...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans