BLOMKOOLSOP MET BLOUKAAS EN SPEK

BOEREKOS | KOOL


Al is blomkool vetvry, sorg dit vir ’n fluweelgladde, romerige tekstuur in sop. Saam met rokerige spekvleis is dit koesterkos sonder weerga. Meng die helfte van die spek deur die sop en sprinkel die res bo-oor. 1 pak spekvleis, fyngesnipper 15 ml...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans