Hoe varser, hoe beter

Zonderend Valley Farm lê tussen die Overberg se graan- en veeplase, maar op dié groenteplaas werk herlewingslandbou, tegnologie en mense saam om gehaltegroente te verbou wat so vars moontlik op iemand se bord beland.

BOEREKOS | KOOL


Dikwels wanneer mense op Zonderend Valley Farm kuier, sal hulle opmerk dat die broccoli, kopkool, krulkool, blomkool, spinasie en seldery op dié plaas darem baie lekkerder smaak as dit wat hulle in winkels te koop kry. “Ons boer met al die gesonde...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans