Van groentjie tot voorslag

In haar vorige lewe was sy ’n gesogte koppejagter, maar toe die landbougogga eers vir Mbali Nwoko gebyt het, was daar geen keer nie aan dié dinamiese vrou wat deesdae ’n bekroonde soetrissieboerdery digby Bapsfontein bedryf.

BOEREKOS | SOETRISSIES


Dit was ’n gesprek met ’n vriend wat die volbloedJohannesburger Mbali Nwoko van Green Terrace na die landbou gelei het. “Hy’t my vertel hy het sy werk as ingenieur gelos om met kopkool te boer wat hy aan die kleinhandel verkoop. Hy het dit so maklik...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans