KOEKSISTERS VIR DIE KERKBASAAR

Oral in Suid-Afrika staan geboue en geriewe wat op die fondasies van basaarpannekoek en -plaatkoek gebou is. ARINA DU PLESSIS onthou die lekkerte van die kerkbasaars van haar kindertyd en die jaar van die onkuise koeksisters op die koektafel.

ARINA DU PLESSIS Kosredakteur aduplessis@landbou.com
BOEREKOS | REDAKSIE


My vroegste herinneringe van die kerkbasaar gaan nie oor basaarkos nie. Ek onthou sulke skerfies van ons dorp se basaar toe ek baie klein was, soos outydse skyfies in my kop. Spesifiek van die grasperk tussen die kerk en die kerksaal waar daar ’n...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans