DIE PLATTELAND SE KUIERKOS

Dis die grootste voorreg. Om werk te kan doen wat jou diep die platteland inneem. Om deur sy landskape te kan reis, met sy mense te kan kuier en, natuurlik, om die kos te eet.

CHRIS BURGESS Hoofredakteur van landboutitels chris.burgess@landbou.com
BOEREKOS | REDAKSIE


Ek’s reeds vroeg Saterdagoggend op ’n vlug op pad Johannesburg toe. Die hoofspreker op Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie op Reitz die komende Maandag het reeds van Amerika af geland. Die oud-Suid-Afrikaner Nick Vos boer in Kansas, in die...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans