SKAAPRIBPOT MET GESTOOMDE BROODKLUITJIES

Lewer 4 porsies.
ROOIVLEIS | BOEREKOS


Eenvoudiger kry jy nie. Maar omdat rib so ’n heerlik ryk en geurige snit is, is dit eenvoud op sy beste! 2 kg skaaprib, in klein stukkies gesny 2 uie, grofgekap Water Sout en peper ■ 500–700 g gekoopte brooddeeg ■ Verhit jou swartpot oor warm...

Read latest Landbou Boerekos online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans